Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Huberta se swerftog

Huberta se swerftog

Regular price $11.33 USD
Regular price Sale price $11.33 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In hierdie verkorte en vereenvoudigde weergawe van die oorspronklike 1988-uitgawe word die ware verhaal van Huberta die seekoei in fiksievorm oorvertel. Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In dié tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik? Nadat sy in KwaZulu Natal so amper gevang is om na die Johannesburgse Dieretuin geneem te word, het sy in Durban aangedoen, waar sy op ‘n strand en by ‘n buiteklub opgemerk is. Sy het na amper drie jaar se stap in 1931 in Oos-Londen aangekom. Ten spyte daarvan dat sy as kroonwild verklaar is, is sy kort daarna deur boere op hulle plaas doodgeskiet. Haar liggaam is in Londen deur ‘n taksidermis gestop, en sy staan nou statig in die Amathole Musuem in King William’s Town.
View full details