Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Speurhond Willem in New York

Speurhond Willem in New York

Regular price $10.96 USD
Regular price Sale price $10.96 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Adriaan en Willem, sy speurhond-troeteldier, se vyfde avontuur saam speel af in die stad van geel taxi's, wolkekrabbers en warmbrakke! Toe Willem een middag daarop aandring om gebad te word, kry Adriaan dadelik snuf in die neus. Kort daarna skryf Willem homself vir 'n hondekompetisie in, en toe Adriaan hoor die eindronde word in New York gehou, word sy vermoedens bevestig: die Internasionale Speurdiens benodig weer Willem se dienste.
View full details