1
/
of
1
Tafelberg
Bruid uit die vreemde
Bruid uit die vreemde
Regular price
$6.99 USD
Regular price
$7.31 USD
Sale price
$6.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
"Toe die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye ’n brief van haar tweelingbroer uit die Verre Kaap de Goede Hoop ontvang, is sy oorstelp van vreugde. Sedert sy verdwyning twee jaar tevore het sy begin glo dat hy dalk ook, soos haar pa, deur die gevreesde Estienne de Savoye vermoor is. Sy haat dié aanmatigende Estienne de Savoye begin soek, het hy – én haar broer Jacques – spoorloos verdwyn.
Share
