Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Tafelberg Kort: Jonk en krapperig

Tafelberg Kort: Jonk en krapperig

Regular price $3.80 USD
Regular price Sale price $3.80 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Politieke straatgevegte is aan die orde van die dag en leiers skiet klaaglik te kort. Waar staan ons land vandag, amper agtien jaar ná die demokratiese oorgang? Jan-Jan Joubert, bekende politieke ontleder, betoog dat hoewel die land se puberteit nie sonder storm en drang is nie, alles nie net bleek lyk nie. Hy kyk indringend na sosiale euwels, ekonomiese kwessies en die lesse van Marikana in 'n deurdagte blik op die stand van die nasie.
View full details