1
/
of
1
Tafelberg
Tafelberg Kort: Rigtingbedonnerd
Tafelberg Kort: Rigtingbedonnerd
Regular price
$3.80 USD
Regular price
Sale price
$3.80 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Dis stiller, veiliger ... en verveliger? Onwillige Voortrekkers is wat Fred de Vries die 21ste eeuse Afrikaners noem wat hulle oorsee gevestig het. Hoe ervaar hulle die lewe in Perth of Melbourne? Is dit nie net sissies of verraaiers wat die hasepad kies nie? Fred gesels o.a. met die Claassens, die De Villierse van Fremantle en Frikkie Kotzé wat Potch vir Perth verruil het. In Melbourne kuier hy by die filosoof Johann Rossouw, wat uiteindelik tog huistoe kom. Aangrypend.
Share
