1
/
of
1
Tafelberg
Bokspronge: Goue oomblikke in Springbokrugby
Bokspronge: Goue oomblikke in Springbokrugby
Regular price
$16.45 USD
Regular price
Sale price
$16.45 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Geheime taktieke, kleedkamer-praatjies en wenplanne... Wat gebeur alles agter die skerms in die Springbok-span? Die sportjoernalis Stephen Nell onthul die binnewerkinge en hartklop van Springbok-rugby. Hy gesels met oudspelers, afrigters en administrateurs soos Nick Mallett, Jake White en Brendan Venter oor wat dit verg om 'n Springbok te wees en om dié nasionale span aan te voer. Alles van Springbok-wees - die kameraadskap, die spiritualiteit en die sportmanskap - word in dié boek aan die lig gebring.
Share
