Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder

Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder

Regular price $17.18 USD
Regular price Sale price $17.18 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders. As lid van die Wes-Randse tak het hy verskeie opspraakwekkende moord- en roofsake danksy deeglike speurwerk en 'n uitstekende netwerk opgelos. Bloedbesmeerde moordtonele, donker hole, omstrede ondervragingsmetodes en smerige informante was alles deel van sy werk. Vir hom en sy kollegas het die adrenalien van klappende skote later soos 'n dwelm geword. Maar om jou lewe elke dag op die spel te plaas, eis sy tol. Miller het later ook telling verloor van hoeveel misdadigers hy in die uitvoering van sy pligte doodgeskiet het. 'n Ware verhaal oor die strewe na geregtigheid en hoe dit dikwels tot 'n ongemaklike dans met die donker kant lei.
View full details