Skip to product information
1 of 1

Media24 Boeke (Pty) Ltd

Klimtol

Klimtol

Regular price $21.56 USD
Regular price Sale price $21.56 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland), Elsabé en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman. Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral dié van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure. Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal.

En dan vind daar 'n opspraakwekkende moord plaas . . .

View full details