1
/
of
1
Tafelberg
Onversadig
Onversadig
Regular price
$17.91 USD
Regular price
Sale price
$17.91 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Onsigbaar verken opnuut verskeie hooftemas van Cloete se oeuvre, onder meer ’n verwondering oor die natuur, en ’n soeke na sintese tussen wetenskap, religieuse impulse en die grense van taal. Hy verwoord op tegnies vernuftige wyse die onvermoë van die mens om die misterie van die skepping en sy eie bestaan te deurgrond. Hy slaag daarin om iets van die wonder vas te vang, sonder om die enigma te reduseer tot ’n eenduidige slotsom of “betekenis”. En dit doen hy in gestroopte, helder taal. Daar is ook intieme verse oor vertwyfeling en die onlangse verlies van ’n lewensmaat.
Share
