Skip to product information
1 of 1

Media24 Books

Hiervandaan: Op Reis In Die Geliefde Land

Hiervandaan: Op Reis In Die Geliefde Land

Regular price $12.49 USD
Regular price $20.47 USD Sale price $12.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy familie – en van sy land, Suid-Afrika. Hy reis agter stories uit die verlede, van die eerste Snyman, seun van ’n Duitse pa en ’n slavin-ma. Soos hy mense langs die pad ontmoet, word dit die storie van almal wat “hiervandaan” is. Eg en gevul met deernis.

View full details