1
/
of
1
Tafelberg
Kyk my in die oë
Kyk my in die oë
Regular price
$19.37 USD
Regular price
Sale price
$19.37 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. ’n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolêre gemoedstoornis.Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n besige nuuskantoor waar Elsabé as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsabé vertel openhartig hoe dié siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer opgestaan en begin loop het – tussen inrigtings, hospitale, breinskokterapie en stereotipes deur.Haar raak beskrywings laat lesers verstaan hoe dit voel om manies “mal te wees”.Die boek sal van waarde wees nie net vir diegene wat self aan die siekte ly, hul vriende en familie, en mense in die gesondheidsektor nie – dit is ook ’n meesleurende ware verhaal van wanhoop en ’n nuwe begin.
Share
