1
/
of
1
Tafelberg
Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2
Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2
Regular price
$21.20 USD
Regular price
Sale price
$21.20 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes 2 bied meer as 100 getoetste resepte, en is jou sleutel tot vinnige, maklike en voedsame maaltye, doeltreffende bloedsuikerbeheer, en ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Jy kan kies uit resepte wat bestaan uit maklik verkrygbare bestandele. Boonop verskaf die skrywer belangrike inligting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die Glukemiese Lading (GL) asook waardevolle wenke vir spyskaartbeplanning en die beste koskeuses vir spesifieke geleenthede soos kinderpartytjies.
Share
