1
/
of
1
Tafelberg
Dokter van ver
Dokter van ver
Regular price
$7.31 USD
Regular price
Sale price
$7.31 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
By ’n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en ná ’n kort kennismaking moet hy terug Italië toe. Maar nie voordat Rafaella en haar ouers na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi is nie . . .Later gaan Rafaella en haar ouers Italië toe sodat haar ma op die Di Mareneschi’s se landgoed, waar daar ’n nuwe rusoord is, kan gaan rus ná borskanker-behandeling. Hier ontmoet Rafaella die sjarmante maar opdringerige operaster Luigi, Giulio se broer, asook die pragtige jong erfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. Luigi en Giulio het ’n geskiedenis van wedywer om ’n vrou. Sal Rafaella en Luigi se verhouding vlamvat, soos die arrogante Luigi glo, of is Giulio die regte dokter vir Rafaella se hart?
Share
