Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Klaprose teen die wind

Klaprose teen die wind

Regular price $11.33 USD
Regular price Sale price $11.33 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Marc, 'n uitgeweke jong Suid-Afrikaner, bevind hom in Nederland. Hier leer ken hy Anneliese met haar borrelende, argelose instelling teenoor seks, maar ook vir Jurgen, wat 'n donker las dra uit sy vroeëre verhouding met sy gestorwe vriend Tako. Marc en Jurgen se reis deur die papawervelde vavn Engeland, hul wedersydse bewuswording van aangetrokkenheid en terselfdertyd die groeiende besef van onafweerbare onheil, betrek die leser emosioneel en maak die karakters onvergeetlik.
View full details