1
/
of
1
Tafelberg
Soos honde van die hemel
Soos honde van die hemel
Regular price
$10.60 USD
Regular price
Sale price
$10.60 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ruud, 'n gewone Suid-Afrikaner, kind van 'n bruin vrou en 'n Nederlandse diplomaat, keer ná dekades terug om sy verlede na te speur en verslaggewing te doen. In die spitstyd voor 1994 word die enigmatiese maar ruimhartige Anne, wat woon in die gerestoureerde kothuisie waarin hy self lank gelede (as Roedie) saam met sy grootouers gewoon het, sy skakel met hede en verlede in Suid-Afrika.
Share
