Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

[vii]

[vii]

Regular price $13.52 USD
Regular price Sale price $13.52 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, ’n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vierde digbundel is ’n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, ’n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer. Die verse verbeeld konkreet dat die poësie begin waar taal verbrokkel; dat die letterkunde juis ontspring uit die verbystering van sinne.
View full details