Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Sêgoed met slaankrag: 3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

Sêgoed met slaankrag: 3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Profetiese woorde, bekkighede en raakvat-sêgoed wat die toets van die tyd deurstaan het - alles deur Suid-Afrikaners - is saamgevat in dié boek. Temas soos die Afrikaner, man en vrou, lewenswyshede, politiek, sterwenswoorde en spyt-kom-te-laat woorde word gedek. Die boek bied 'n blik op Suid-Afrika se hede en verlede met aanhalings wat saakmaak deur bekende en gewone landsburgers.
View full details