Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes: 'n Praktiese gids

Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes: 'n Praktiese gids

Regular price $18.27 USD
Regular price Sale price $18.27 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Daar is hoop vir ADHD-lyers! Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy: • die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie • wenke vir ouers en onderwysers • oefeninge wat daagliks gedoen kan word • raad met die dieet • die nuutste oor medikasie Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek. Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.
View full details