Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Moerbeibos

Moerbeibos

Regular price $19.01 USD
Regular price Sale price $19.01 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ’n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in potklei te groei. In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en raak hulle al meer verbitter teen die goewerment wat hulle onder valse voorwendsels in die wildernis afgelaai het. Die man wat hulle tot hulp kom, is ’n bosmens met ’n onregeerbare dogter en ’n kop vol planne – die eiesinnige Silas Miggel. Hy wil hulle op ’n skip kry, terug Italië toe . . .
View full details