Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Annelize Morgan Omnibus 5

Annelize Morgan Omnibus 5

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Somer van die rooi robyn reis Nicole na die Kaap om daar by haar ouers aan te sluit. Haar avonture sluit in storms ter see, seerowers en ’n silwer robynhalssnoer wat ’n vloek dra. En dit is maar nog net die begin . . . In Spoelgoud verhuis Beth in die vroeë 1870’s na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van ’n delwersgemeenskap – armoede en harde werk is haar voorland, maar dit ís ’n nuwe begin . . . En in Die geheim van Rust der Vrede word Engela na die landgoed Rust der Vrede ontbied, al word sy deur die familie soos ’n uitgeworpene behandel. Sy ontmoet die sjarmante, welgestelde landheer Armand de Savoye, en dis duidelik dat hy ’n groot rol in haar lewe sal speel. Maar dan kom sy tot die skokkende besef dat haar lewe in gevaar is . . .
View full details