Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Skilpoppe

Skilpoppe

Regular price $9.65 USD
Regular price Sale price $9.65 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Toe Anna gekies word om die rol van Juliet te speel in die skoolopvoering van Romeo and Juliet, is dit vir haar soos ’n droom wat waar geword het. Maar dit word ook vir haar ’n tyd waarin sy leer dat mense, soos sy self, soveel ánder mense binne-in hulleself versteek, soos die Russiese baboesjkas of “skilpoppe”. Hierdie boek is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (1998) en die M.E.R.-Prys.
View full details