1
/
of
1
Tafelberg
Krismis van Map Jacobs
Krismis van Map Jacobs
Regular price
$14.18 USD
Regular price
Sale price
$14.18 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Na sewe jaar word ’n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vlaktes. Dit gee die leser ’n blik op die leefwyses van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na ’n beter bestaan.
Share
