1
/
of
1
Tafelberg
Nina en die funky eksperiment
Nina en die funky eksperiment
Regular price
$11.33 USD
Regular price
Sale price
$11.33 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Nina en Jessie is vuur en vlam oor die eksperimente-ekspo waaraan hulle dié kwartaal gaan deelneem. En by die skool se kleure-atletiek sal ’n TV-advertensie vir ’n nuwe energiedrankie verfilm word! Maar toe Nina se pa hulle neem om die nuwe koeldrankfabriek te besoek, besef hulle dadelik iets is nie pluis met die nuwe “energiedrankie” nie . . . Sal die swart-en-rooi pet op Nina-hulle se solder hulle weer met hul speurwerk kan help?
Share
