1
/
of
1
Tafelberg
'n Juffrou vir Skurwekop
'n Juffrou vir Skurwekop
Regular price
$7.31 USD
Regular price
Sale price
$7.31 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Met ’n ysterhand regeer Bertus Kruger oor sy klein koninkryk – Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand – en inspireer hulle onwetend om ’n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep.
Share
