Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

'n Konstante revolusie: Naspers, Media24 en oorgange

'n Konstante revolusie: Naspers, Media24 en oorgange

Regular price $20.47 USD
Regular price Sale price $20.47 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Naspers is een van 'n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne een eeu gegroei het tot 'n globale mededinger met rekordaandelepryse - en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling essays, geskryf deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die kontinent. Dit is 'n onderneming wat tendense vroeg identifiseer, dit aanpas vir die markte waarin hy bedrywig is en dit benut tot groot voordeel van die maatskappy, sy aandeelhouers en sy werknemers.
View full details