Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

'n Nuwe daeraad

'n Nuwe daeraad

Regular price $6.99 USD
Regular price $7.31 USD Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Adri Basson se droom om internasionale roem as mannekyn te verwerf, word ’n werklikheid toe ’n Franse modebaas haar raaksien. Maar al uitweg om ’n verblyfpermit in Frankryk te bekom, is ’n geriefshuwelik. Haar voorwaardes? Die kandidaat moet geen liefde van haar verwag nie, en ook nie op haar werk inbreuk maak nie. Want Adri se loopbaan beteken vir haar alles. Toe die hertog Luciano del Rusconi aanbied om met haar te trou, stem die ambisieuse Adri goedsmoeds in.Waarmee sy egter nie rekening hou nie, is dat die hertog sy eie voorwaardes het . . .
View full details