Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Tweestryd op Blye Vooruitsig

Tweestryd op Blye Vooruitsig

Regular price $7.31 USD
Regular price Sale price $7.31 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Ná jare van vervreemding beland Maddaleen Retief weer op haar oupa se plaas – danksy ’n brief van sy dokter, François Dumas. Maddaleen raak verstrengel in ’n bitter tweestryd tussen François en Simon van Marq – om die verwaarloosde Grasbult, en beslis nie om haar nie! Sy besluit om die plaas self reg te ruk, al weet sy niks van boerdery af nie. Maar met Simon se duister motiewe het sy haar heeltemal misgis . . .
View full details