1
/
of
1
Tafelberg
Bring dan jou offer
Bring dan jou offer
Regular price
$7.31 USD
Regular price
Sale price
$7.31 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Soveel mense, soveel grense . . . Aan die een kant, Ninon Weyers, naïewe kelnerin by Swanepoel en Kie. se restaurant. Oorkant die grens van snobisme en groot geld, grootbaas Bertram Swanepoel. Nie een van die twee nie, selfs nie eens Tinus, die Swanepoels se kroonprins en sjarmante rokjagter met sy bedrogskemas weens dobbelskuld nie, sou ooit kon droom: liefde breek so baie grense af – selfs dié tussen ryk en arm, waarheid en leuen.
Share
