Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Donna en die droomman

Donna en die droomman

Regular price $7.31 USD
Regular price Sale price $7.31 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is – maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hóé sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie.
View full details