Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Oorkant op die eiland

Oorkant op die eiland

Regular price $6.99 USD
Regular price $7.31 USD Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Oorkant op die eiland vertrek Gert en Corrie Pullen oorsee, en hul dogter Janetta gaan kuier saam met haar kêrel, Isidor, by sy ouerhuis teen die Oranjerivier. Corrie is bekommerd om haar dogter na totale vreemdelinge te stuur. In die weke wat volg, sou Janetta meermale wonder of haar ma ’n voorgevoel gehad het, want op Stroomlangs is daar gesindhede en duisterhede wat haar mateloos ontstel. Boweal is daar die moontlikheid dat haar lewe in gevaar is. . .
View full details