1
/
of
0
Media24 Boeke (Pty) Ltd
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag
Regular price
$29.24 USD
Regular price
Sale price
$29.24 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom.
Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het.