Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Omega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep

Omega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep

Regular price $15.72 USD
Regular price Sale price $15.72 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Van sy eerste dag as dienspligtige was François Verster in die sop danksy die "siekverveelde uitdrukking" op sy gesig en sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse hoe hy basiese opleiding net-net oorleef het om daarna uitgeplaas te word na Omega, waar hy vir Boesman-kinders moes skoolgee. Op die basis bestaan sy lewe uit 'n kombinasie van aggressiewe korporaals, verveling en vreemde karakters wat sy ervarings daar dikwels onwerklik laat voel. Sy kostelike anekdotes word verweef met 'n tweede, ernstiger verhaallyn wat in die hede afspeel en gaan oor François se lewe as 'n argivaris in Kaapstad waar hy as't ware 'n tweede keer diensplig moet doen vir sy land.
View full details