Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Dans van die sterre

Dans van die sterre

Regular price $7.31 USD
Regular price Sale price $7.31 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?
View full details