1
/
of
1
Tafelberg
Gabriella en die Hertog van Harte
Gabriella en die Hertog van Harte
Regular price
$10.96 USD
Regular price
Sale price
$10.96 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die sportperd internasionale ruiterkunskompetisies gewen het, is nou vergete. Donnabelle is twintig jaar oud en afgetree. Dit is waarom Gabi so graag haar twee vullens wil opspoor – om iets van haar ma op hulle stoetplaas lewend te hou. Die soektog lei haar na ’n landbouskool in die Kaap . . . Maar kan ’n Bolandse perdefluisteraar ’n plaasmeisie van Namibië iets oor perde leer?
Share
