Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

1795

1795

Regular price $24.85 USD
Regular price Sale price $24.85 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
William van Reede van Oudshoorn is ’n goewerneur se seun, met ’n belangrike plek in die Kaapse regering. Sy lewe is ordelik, aangenaam, welgesteld, met sy woning, Saasveld, ’n paar goeie vriende en sy groeiende kosmopolitiese dorpie. Toe bring die see hom iets wat hy lank ontbeer het: die liefde van ’n vrou. Maar in die winter van 1795 breek storms oor die land, waarin William veel verloor wat hy gedink het syne was. Behalwe sy volgehoue verset teen verraad en vreemde oorheersing. Dan Sleigh eindig sy skrywersloopbaan, wat in Eilande met die pionierstyd begin het, in 1795 met die Kaap se laaste maande onder die Kompanjiesvlag – ’n onvergeetlik unieke herskepping van ’n verbygegane era, subtiel relevant vir vandag se uitdagings aan die suidpunt van Afrika.
View full details