1
/
of
1
Tafelberg
Wat nou, Suid Afrika?
Wat nou, Suid Afrika?
Regular price
$10.49 USD
Regular price
$15.35 USD
Sale price
$10.49 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Om braaivleisvure skiet gewone Suid-Afrikaners se kommervlakke deesdae amper net so hoog op soos die vonke. In Wat nou, Suid-Afrika? vra Theuns Eloff talle kritiese vrae, waaronder: Wat is Maatskappy Suid-Afrika se bates en laste? Tel meriete nog in die staatsdiens? Hoe gemaak met die krisis in Afrikaanse onderwys? Watter veranderinge kan gewone Suid-Afrikaners teweeg bring? Hy bespreek die kwessies op almal se lippe: die gebrek aan leierskap deur die Zuma-regering, die impak van kaderontplooiing en korrupsie, die toenemende kultuur van toe-eiening, asook die druk waaronder Afrikaans in die openbare domein is. Eloff steun op die jongste navorsing en sy ervaring in die politieke- en sakewêreld om nuwe perspektief op al hierdie kwelpunte te gee.
Share
