1
/
of
1
Tafelberg
Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred
Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred
Regular price
$14.62 USD
Regular price
Sale price
$14.62 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Op haar gewilde program Tjailatyd op RSG het Amore Bekker luisteraars gevra: deel jul saamrystories met my. Die reaksie? 'n Vloedgolf verhale vanoor die hele land en selfs uit die buiteland: oor taxi's, die Camino, die Helderberg se laaste vlug, verpaste treine, onwaarskynlike rylopers, ontmoetings by rooi robotte en selfs kalfies wat huil. Van Alberton en Merweville tot Roodepoort en Wellington het mense hulle harte oopgemaak. Daar is stories oor eerste liefde, verbode liefde en naasteliefde; stories oor die lewenspad en die draaie waarop dit jou soms vat, maar bowenal stories van mense met 'n hart vir hul medemens.
Share
