Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Heilige beeste

Heilige beeste

Regular price $9.87 USD
Regular price Sale price $9.87 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Heilige beeste (1945), Opperman se debuutbundel, is die belydende inslag en die religieuse stryd van die Louws se eerste bundels feitlik geheel en al afwesig en beoefen hy ʼn veel meer beeldende poësie as sy voorgangers. Daarby laat vaar hy die chronologiese of achronologiese basis vir sy rubrisering en maak hy ʼn verdeling wat op die temas van “die aardse, die vrou en die Groot-Groot-Gees” uit die titelgedig berus. – J C Kannemeyer.
View full details