1
/
of
1
Tafelberg
Joernaal van Jorik
Joernaal van Jorik
Regular price
$9.50 USD
Regular price
Sale price
$9.50 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Joernaal van Jorik (1949), is ʼn vyfdelige epiese gedig in kwatryne met gekruiste rym. Die gedig handel oor die geskiedenis van Jorik (ʼn naam wat saamgestel is uit die digter se voorname Diederik Johannes) wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in ʼn duikboot as spioen in Kaapstad aankom. Hy leer die land en sy mense, sy verskeidenheid landskappe en kontraste ken en raak verstrik in die politieke situasie en lewenswyse van Suid-Afrika. – J C Kannemeyer
Share
