Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Engel uit die klip

Engel uit die klip

Regular price $9.87 USD
Regular price Sale price $9.87 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Alhoewel reeds vroeër as motief aanwesig, vind die besinning oor die kunstenaarstaak besondere gestalte in die bundel Engel uit die klip (1950), ʼn titel waarmee hy andermaal die spanning tussen die goddelike en aardse aandui, nou met die aksent op die verlossingsmotief. Nie alle gedigte handel egter oor die kunstenaarstaak nie. – J C Kannemeyer
View full details