1
/
of
1
Tafelberg
Blom en baaierd
Blom en baaierd
Regular price
$9.87 USD
Regular price
Sale price
$9.87 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ʼn hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig “Oud-digter” en “Paddas” onderskeidelik futiliteit en die bose teenoor sinvolheid en die goeie. Al die gedigte tot “Nagwag” staan in die teken van die Suid-Afrikaanse “kleur”-aktualiteit, terwyl die lyding in die tweede helfte van die bundel op ʼn universeler vlak verken word. - J C Kannmeyer
Share
