Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Die skaalmodel

Die skaalmodel

Regular price $19.01 USD
Regular price Sale price $19.01 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
“ Mense onthou mos dinge op verskillende maniere,” het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: “Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier.” Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet ’n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. ’n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla: Pligsversuim, wanbesteding, ’n verwoeste museumtuin. Om van bedenklike vriende nie eens te praat nie. Gelukkig is juffrou Visagie ’n uitsonderlik deeglike amptenaar. Sy het haar verweer gereed. Sy vra net om gehoor te word.
View full details