NB Publishers,div of Media 24 Boeke Pty Ltd

Swemlesse vir 'n meermin

Swemlesse vir 'n meermin

Regular price $11.70 USD
Regular price Sale price $11.70 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Toe Hanna Hoekom se sussie Ariel daardie dag op die verlate berg gebore is, het Hanna gewens sy moet nooit in haar lewe seerkry nie. En nadat sy die storie van hulle rampspoedige vakansie geskryf het, hét sy aanhou skryf, aan 'n lewensgids vir Ariel, want wie wens nie hulle het 'n ouer suster wat kan raad gee oor skool en vriende en ouers en allerhande dinge nie?
View full details