Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Hartklop Omnibus 2

Hartklop Omnibus 2

Regular price $17.91 USD
Regular price Sale price $17.91 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by dié besluit betrokke is. In In jou hande lê Michelle Judson ná ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasselman se lewe omvergegooi toe ’n onbekende meisie wat haar sig én geheue weens ’n ongeluk verloor het in sy kliniek beland.
View full details