Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Die Poort 2: Reisigers

Die Poort 2: Reisigers

Regular price $11.70 USD
Regular price Sale price $11.70 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Die nuweling-Bewakers – Tara, Nomsa, Leonardo en Kali – se Kragte en Magte word sterker. Toe Tara se ma ontvoer word, oorreed Tara hulle om deur die Poort te gaan om na haar ma te gaan soek, al het die Raad van Bewakers dit streng verbied. Intussen word die band tussen Leonardo en Kali al hegter. Hoe lank sal sy nog vir Zak kan jok oor waarom sy en Leonardo so baie tyd saam deurbring? En sal die Nuwelinge se Kragte en Magte sterk genoeg wees om wat ook al hulle bedreig, te stuit?
View full details