1
/
of
1
Tafelberg
Uit oerwoud en vlakte
Uit oerwoud en vlakte
Regular price
$15.35 USD
Regular price
Sale price
$15.35 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Uit oerwoud en vlakte is die bundel waarmee Sangiro in 1921 debuteer, wat daarna in Frans en Engels vertaal word en waarvan jare lank meer eksemplare as van enige ander Afrikaanse boek - met uitsondering van die Bybelvertaling - verkoop is. In al drie stukke slaag Sangiro daarin om die dier-mens-wêreld deur 'n fyn balans tussen die dierlike en menslike eienskappe van die oerwoudbewoners te handhaaf en hulle met liefde waar te neem en te teken.
Share
