Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

My Kubaan

My Kubaan

Regular price $19.01 USD
Regular price Sale price $19.01 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
My Kubaan was Van Heerden se eerste kortverhaalbundel – ’n belangwekkende bydrae wat hom midde-in die destydse oplewing van die Afrikaanse kortverhaal geplaas het. Die beste tekste in hierdie bundel het ’n digtheid en vormbewustheid wat hom uitwys as toonaangewend onder ’n hele geslag knap jong kortverhaalskrywers. My Kubaan is in 1984 met die Eugène Marais-prys bekroon.
View full details