1
/
of
1
Tafelberg
BreinBliksem
BreinBliksem
Regular price
$9.14 USD
Regular price
Sale price
$9.14 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Liewe leser. Hierdie boek kom met ’n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy sê oor die boek: “’n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek ’n laaitie van so vyftien, sestien gesien met ’n ketting om sy nek. Dit was nie ’n hangertjie nie, maar ’n ketting soos dié waarmee jy ’n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op ’n manier sy storie.”
Share
