Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Tuiste in eie taal

Tuiste in eie taal

Regular price $25.58 USD
Regular price Sale price $25.58 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In sy Tuiste in Eie Taal (1980) is Steyn die eerste belangrike akademikus van die tydperk wat die aard van bedreigings vir Afrikaans se toekomstige posisie omvattend identifiseer en ontleed. Hy merk daaroor op dat die grootste gevaar in die Afrikaanse intellektuele lewe nie meer is dat meningsvormers sal versuim om die stryd teen ekonomiese en politieke onreg te voer nie. Die groot gevaar is eerder dat hulle in die proses van oopskryf, en van regskryf wat verkeerd is, ook sal doodskryf, sodat nuwe geslagte Afrikaners sku sou wees om vir hulle volk en taal in te tree.Vir Steyn is Afrikaner-nasionalisme die beweging wat Afrikaners as volk en Afrikaans as kultuurtaal behou en bevorder het in die dekades na die vernietigende Anglo-Boere-Oorlog.
View full details