1
/
of
1
Tafelberg
Die grammatika van liefhê
Die grammatika van liefhê
Regular price
$14.25 USD
Regular price
Sale price
$14.25 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
J.C. Steyn se debuut-digbundel plaas die fokus op sowel persoonlike problematiek (die ek in sy verhouding tot homself en die liefde) as ’n fyn spel met die taal. Die klem is op die betekenismoontlikhede van woorde, onder meer in assosiasie met ander woorde. Die digter skram weg van sentiment, maar lewer tog ’n besonderse bydrae tot die Afrikaanse liefdespoësie.
Share
